If you are not sure if the website you would like to visit is secure, you can verify it here. Enter the website address of the page and see parts of its content and the thumbnail images on this site. None (if any) dangerous scripts on the referenced page will be executed. Additionally, if the selected site contains subpages, you can verify it (review) in batches containing 5 pages.
favicon.ico: appeltjie.wordpress.com - Appeltjie  potpouri van storie.

site address: appeltjie.wordpress.com redirected to: appeltjie.wordpress.com

site title: Appeltjie potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Our opinion (on Sunday 01 November 2026 4:46:16 UTC):

GREEN status (no comments) - no comments
After content analysis of this website we propose the following hashtags:



Meta tags:
description=potpouri van stories, foto s, gedagtes, goue vroue;

Headings (most frequently used words):

die, en, oorsee, dawie, appeltjie, mevrou, ons, het, jirre, gebid, hiervoor, kuier, dis, seer, koeimis, by, dienssentrum, skilpad, tarentale, ai, spoegdoeke, borslappe, posts, pagination,

Text of the page (most frequently used words):
die (428), nie (129), het (98), vir (90), dit (82), van (70), wat (65), met (62), maar (52), daar (46), dawie (46), toe (45), ons (43), kan (39), gaan (38), hom (37), menspappa (36), word (35), aan (35), moet (33), kom (33), oor (33), was (33), net (31), ook (31), wil (30), dan (29), hulle (28), begin (28), nog (26), dis (25), tot (23), stap (23), een (22), dat (21), nou (21), posted (20), sit (20), uit (19), hou (19), sal (18), ander (18), laat (17), baie (17), doen (16), mensmamma (16), lekker (16), #appeltjie (15), haar (15), weer (15), staan (15), wees (14), hoe (14), voor (14), almal (13), maak (13), kry (13), waar (13), klip (13), keyboard (13), sien (12), eers (12), vinnig (12), hoor (12), water (12), rug (12), comments (11), goed (11), huis (11), langs (11), onder (11), mense (11), mis (11), mevrou (11), uncategorized (10), 2026 (10), werk (10), hier (10), alles (10), dag (10), vlieg (10), draai (10), klein (9), want (9), gee (9), nuwe (9), groot (9), volgende (9), weet (9), muur (9), keer (9), saam (9), seer (9), teen (8), jou (8), eerste (8), myself (8), tyd (8), koppie (8), probeer (8), effens (8), lig (8), pad (7), loop (7), foto (7), bitter (7), copilot (7), raak (7), wel (7), egter (7), hierdie (7), paar (7), kuikens (7), hardloop (7), kyk (7), ver (7), terug (7), soos (7), lyk (7), bly (7), niks (7), speel (7), weke (7), per (6), swart (6), dus (6), selfs (6), soek (6), meer (6), land (6), tuin (6), hele (6), dak (6), praat (6), draf (6), tog (6), lug (6), vas (6), druk (6), wys (6), portugal (6), duitsland (6), tags (5), jan (5), doeke (5), besluit (5), wit (5), verskaf (5), verskillende (5), duur (5), hoog (5), goeie (5), gekom (5), gebruik (5), stories (5), mens (5), woorde (5), kon (5), mag (5), dink (5), gereed (5), tarentale (5), vertel (5), oefen (5), stop (5), weg (5), skoon (5), daarom (5), hondjie (5), lang (5), lank (5), plek (5), voete (5), deur (5), dankie (5), beesmis (5), hondemaats (5), kuier (5), oorsee (5), hul (5), jirre (5), website (4), wordpress (4), name (4), blog (4), spoegdoeke (4), borslappe (4), tuisnywerheid (4), glip (4), grootste (4), blou (4), jaar (4), skep (4), bietjie (4), iets (4), voorstelle (4), vra (4), inligting (4), afrikaans (4), gegee (4), mekaar (4), pas (4), moes (4), agter (4), slegs (4), plaas (4), veel (4), uitkyk (4), entjie (4), verder (4), wag (4), reg (4), rond (4), daarna (4), vanoggend (4), vroeg (4), skilpad (4), grond (4), hare (4), menstannie (4), seker (4), darem (4), luister (4), lyf (4), bekkie (4), los (4), gesien (4), trek (4), daarvan (4), gemaak (4), ruik (4), dienssentrum (4), nee (4), beter (4), week (4), mos (4), later (4), warm (4), kop (4), sluit (4), sodat (4), voel (4), sommer (4), nat (4), buite (4), trap (4), raas (4), leer (4), wou (4), slaap (4), moderne (4), stukkende (4), klavier (4), free (3), create (3), your (3), com (3), pakke (3), klink (3), engelse (3), aandag (3), verbasing (3), pryse (3), sak (3), dadelik (3), sagte (3), pienk (3), koop (3), groen (3), beveel (3), lys (3), tydens (3), groet (3), eie (3), binne (3), klik (3), regtig (3), neem (3), voorbeelde (3), kinders (3), feite (3), waarnemings (3), lag (3), klim (3), storie (3), meeste (3), klank (3), buurman (3), tussen (3), twee (3), tarentaal (3), heining (3), kuiken (3), roep (3), vanaf (3), strek (3), pik (3), sonder (3), gestaan (3), pootjies (3), dier (3), ekstra (3), kant (3), gou (3), vooruit (3), nooit (3), optel (3), liggies (3), stof (3), gesiggie (3), vol (3), gesê (3), regte (3), elke (3), yorkie (3), ligte (3), hande (3), genoeg (3), knieë (3), styf (3), beweeg (3), hiervan (3), knie (3), jare (3), arms (3), stem (3), pluk (3), swaar (3), woon (3), klaar (3), 17th (3), bad (3), uiteindelik (3), drom (3), diep (3), gesig (3), verander (3), kar (3), rol (3), teleurgesteld (3), ore (3), beeste (3), stadiger (3), wolwe (3), berg (3), oral (3), man (3), artritis (3), kleinkinders (3), gelede (3), ervaring (3), gedagtes (3), suid (3), afrika (3), vlug (3), gesels (3), gehad (3), mosambiek (3), instrumente (3), geboue (3), gebid (3), elektroniese (3), instrument (3), dié (3), bed (3), own (2), required (2), this (2), content (2), log (2), sign (2), posts (2), beker (2), lapplek (2), pak (2), beste (2), vat (2), ken (2), lap (2), stuur (2), moed (2), interessante (2), idee (2), klere (2), kleure (2), blykbaar (2), omdat (2), bruin (2), beslis (2), mark (2), einde (2), gedoen (2), heelwat (2), aanlyn (2), mooi (2), hekel (2), kans (2), bors (2), knip (2), dank (2), god (2), aftrede (2), anders (2), sosiale (2), logo (2), sekondes (2), dae (2), vorendag (2), ongeluk (2), prent (2), sukkel (2), lees (2), probleme (2), vashou (2), trappe (2), woord (2), beklemtoon (2), persoon (2), chatgpt (2), taal (2), opdrag (2), reeds (2), voorheen (2), self (2), daarmee (2), afkorting (2), kunsmatige (2), beteken (2), video (2), hoop (2), groep (2), stuk (2), onderste (2), vlak (2), betonheining (2), sluip (2), volwassenes (2), klomp (2), wei (2), beurt (2), saggies (2), verwonderd (2), oorkant (2), oorvlieg (2), anderkant (2), tweede (2), grasperk (2), lae (2), wyfie (2), roer (2), hard (2), hoek (2), oog (2), drie (2), plekke (2), versigtig (2), skerp (2), woonstel (2), geskree (2), stil (2), troeteldier (2), kinderverhale (2), aanvanklik (2), baba (2), deel (2), leef (2), opgetel (2), bevel (2), tel (2), haal (2), onskuldig (2), bosse (2), pote (2), klippie (2), buitekant (2), amper (2), snaakse (2), gelukkig (2), gister (2), plante (2), verby (2), voetjies (2), oomblik (2), vandag (2), paadjie (2), oggend (2), honde (2), 19th (2), stadig (2), motor (2), knyp (2), ding (2), julle (2), asb (2), gewiggies (2), val (2), kersie (2), koek (2), gewoonlik (2), geen (2), maag (2), trane (2), links (2), persone (2), iewers (2), tik (2), tone (2), trippel (2), skree (2), linkerbeen (2), weereens (2), ekke (2), daagliks (2), sersantmajoor (2), pap (2), knik (2), passeer (2), musiek (2), nodig (2), jonger (2), dorp (2), ophou (2), tafel (2), minder (2), dieselfde (2), kort (2), ontspan (2), gestaar (2), koeimis (2), handdoek (2), neus (2), ordentlike (2), ruggie (2), klou (2), vryf (2), staphemp (2), erg (2), asem (2), afgewas (2), koud (2), ingedruk (2), sies (2), stink (2), daai (2), mispannekoek (2), kwaad (2), gedrag (2), elk (2), voorvaders (2), lewe (2), trots (2), toestand (2), njip (2), altyd (2), watter (2), vergeet (2), eintlik (2), buig (2), mediese (2), prosedures (2), maand (2), betaal (2), laai (2), naam (2), pynbeheer (2), operasies (2), tuis (2), middag (2), intussen (2), gegaan (2), kla (2), bewyse (2), agv (2), jun (2), straat (2), afgetik (2), sussie (2), fiets (2), fietse (2), skool (2), bymekaar (2), euro (2), gekoop (2), istanbul (2), ongemaklik (2), afrikaners (2), lugwaardin (2), portugese (2), museum (2), gama (2), geneem (2), vingers (2), fyn (2), branders (2), iemand (2), gekry (2), gesin (2), oorlog (2), opgerig (2), hitler (2), hand (2), terloops (2), gebly (2), winkels (2), woonstelgeboue (2), huise (2), hiervoor (2), dankbaarheid (2), gekoppel (2), klanke (2), passtukkies (2), spaarkamer (2), potpouri (2), goue (2), vroue (2), start, email, write, comment, loading, collapse, bar, report, manage, subscriptions, view, site, reader, privacy, have, account, now, join, other, subscribers, subscribed, subscribe, older, pagination, 2nd, gemoed, rustig, dankbaar, goddelike, olie, oorloop, aangesien, handdoekvoorraad, opgradeer, handdoekfabriekswinkel, hart, nogmaals, r40, goedkoper, 45m, brainer, skuus, uitdrukking, toonbank, verkoopsdame, stapels, afval, produkte, omboorsels, kleur, verskuif, vind, gunsteling, materiaalwinkel, whatsap, kommunikeer, winsmarge, skoene, deesdae, babatee, seuns, dogtertjies, interslagtelik, wissel, perskekleure, bruine, mode, dalk, gedeelte, kopers, velle, velskakerings, vlei, keuses, massa, gedagte, outyds, gemengde, wol, afgemerkte, belê, tipies, navorsing, belangrikste, oorweging, aanvraag, produk, verkope, instagramblad, raad, plaaslike, brei, help, ontwerp, plakker, komplimenterend, reeksnaam, happy, baby, advertensies, entoesiasties, aftree, belangstellings, naaimasjiene, inspan, kreatief, swanger, kollegas, benodig, babas, r100, plastiekagterkant, lyfies, uniek, volhoubaar, afdelingswinkel, oorweeg, opsies, vou, hoogs, jaloers, ontvanger, mamma, sulkes, gebed, beantwoord, 3rd, uiters, gemanierd, komplimenteer, dien, verdere, uitbreiding, geformuleer, totsiens, ingespring, navraag, natuurlik, benader, bemarking, media, blad, stig, eposadres, bestellings, verskaffers, adresse, resepte, afdelings, beplan, treffende, plakkers, allerhande, vrae, verbind, nuuts, lyn, regterkant, bied, toestemming, vertaal, perfekte, skrywe, waarsku, sekere, hoeveelheid, gebruike, intervensieprogramme, omruil, lispel, adhd, leerders, ondersteun, sukses, toegepas, ouers, gestuur, nodige, individuele, onderrigplanne, gevoeg, bevinding, geloofwaardig, bronne, raadpleeg, onderaan, kind, lyfie, homself, aantrek, handskrif, erger, power, balvang, gooi, klasmaats, dispraksia, tuisprogramme, inskoolondersteuning, opgeleide, diagnose, gehelp, skoolgee, kennismaking, genereer, addisionele, basies, programmeer, heerlike, projek, karakters, bedink, persoonlikheidseienskappe, foneties, afgebreek, paragrawe, spesifiek, aangeleerde, bevat, herhaling, hoë, frekwensiewoorde, plaasvind, ingepons, storielyn, hierna, volg, proeflees, veranderinge, voorstel, korrekte, weergawe, kopieer, afrol, besighede, nywerhede, legio, gratis, vorms, bemagtig, seminare, geluister, eksperimenteer, artificial, intelligence, plaaskind, inseminasie, intelligensie, uitsluitlik, skryf, 5th, trop, 2027, terugkom, seisoen, episode, sommige, pronkerig, erwe, nader, volwassene, ballerinavoete, bekyk, heen, balans, skuinsstappe, mik, geluid, oppasser, antwoord, gholfbaan, toonnaels, growwe, agterreier, krys, kloek, swembad, erf, doodstil, vlerkies, vere, ligvoet, videostorie, luide, gekras, patiomuur, krysroep, saadjies, wildegrasonkruid, verskyn, nêrens, halsstarrige, stip, hiernatoe, daarnatoe, deurgang, moederlike, kloekgeluid, gewaar, gedeel, swembaddeel, rankplantheining, afskorting, tussenin, ondertoe, groentetuin, verbeel, alle, uitstekend, vorige, wildeveld, tarentaaluitkyk, soggens, kras, seisoene, stiller, inkommers, sinkplaat, blikkiesdorp, eiers, geoes, 14th, klaarkom, been, heel, duidelik, snorbaarde, foei, veldbrand, arme, dingetjie, rand, gejaag, seergekry, neer, behoort, poel, hey, jollie, skilpadjie, kwaai, ignoreer, voort, saak, treë, gryp, teë, gelate, kosbare, fonds, bek, weggedraaide, vinniger, aangestap, griet, afvat, weggedraai, skielik, roomkleurige, ronde, patrone, geverf, vantevore, buitengewone, klippies, vetplanttuin, ooooo, rek, rondom, makliker, skuif, diekant, daaikant, gemaklik, tande, jig, kies, plantegroei, geloop, getrap, pooooof, gepraat, skade, vuur, koers, voetpad, gewoond, daaraan, somer, uitgelate, euforie, borrel, gebars, maandag, moedeloos, tafels, reggestoot, adri, sammajoor, simpatiek, oppas, jul, plastiekballe, saambring, kleinerige, waterbotteltjies, gewigte, artritus, toelaat, botteltjies, opstaan, stut, plank, brand, oud, voeling, geraak, regs, ouer, tannie, linkerskouer, genadiglik, stoeloefeninge, gehoor, kap, hakke, reguit, vorentoe, eens, steek, ego, vang, lelike, knou, dansbewegings, linkervoet, regtervoet, waarvan, kleinste, bewegings, tydaanwysings, stadige, aksie, brein, glo, eenvoudige, bewegins, pootjie, skuins, teenoorgestelde, saamwerk, rugkussingkies, rumatiek, weier, skiet, kantel, non, chalant, vinger, opgaan, spier, boud, werwels, klap, hopelik, jouself, herhaal, ingenome, jeuk, niemand, stoele, diegene, halfmaan, lede, ooglopend, helfte, stewige, woongebiede, asemhaal, bulte, betrokke, opwarm, nuwelinge, naamlik, gemaan, onsself, moeg, moenie, balansprobleme, kleiner, eendag, opvang, oefensessie, lyfkous, langerige, hemp, tekkies, kaalvoete, plakkies, youtube, onbevredigend, aanbieder, ingewikkeld, skaars, gemeenskap, reikhalsend, uitgesien, lysie, bymekaarkomplek, afgetrede, manikuurs, pedikuurs, bloedruk, suiker, meet, praatjies, speletjies, hondjiestories, feb, noudat, haartjies, fladder, verspot, toemaar, mispannekoeke, stilligheid, aanvat, afdroog, sleg, sjampoo, oortjies, hang, tap, badjie, lou, stroom, bene, streke, nies, seep, aansmeer, skuim, skrop, laaste, versagmiddel, gevryf, afgespoel, tevrede, reuk, waarin, toedraai, drukkie, ergste, aaaa, uitkam, droogblaas, warmlugmasjien, krul, pure, lekkerkry, waterdrom, aflooppyp, geut, wegkom, proses, misspore, vooraf, vererg, intrek, pens, gedruk, spartel, verniet, ordentlik, vasgepakte, haat, gewone, welkom, glimlag, frons, genade, lief, hond, stemtoon, omgekrap, eergister, skoongewas, sitplekoortreksels, halsband, koerant, oopsprei, gebreekte, skeef, waarom, verstaan, glad, gebreek, gat, gegrawe, verkeerde, veronderstel, vernedering, gehate, lyfband, skouhond, liewe, stout, ongehoorsaam, situasie, stertjie, sleep, blote, terneurgedruktheid, patio, vergewe, ruk, naaste, geur, longe, vasberade, miskoek, spat, yesssss, knak, voorpote, hierdiekant, daardiekant, verte, skuur, bulder, harde, halfpad, staptog, hoewe, kraak, droë, stokke, moo, sug, hartjie, klop, geurige, fluister, totdat, spoedig, verdwyn, winter, koue, pelshare, mistige, sneeukoue, wolf, lus, gestry, gejag, geklink, daardie, daarop, oooo, opregtigwaar, geruik, agterkop, broei, stilte, plan, saamstap, dieremis, gerol, jagterdiere, den, jagterwolwe, jag, sondag, stapoggend, wakker, gisteroggend, raakgeloop, uitgehardloop, vars, beesmispannekoeke, gelê, daarin, gegryp, rugpyn, pyn, mar, traan, spit, sus, indringende, ondergaan, r500, oefeningklas, geval, ingestel, jongmense, universe, pynloos, simptome, oefeninge, insluit, yoga, tai, chi, inspuitings, medikasie, noem, topikale, aanspuitmiddels, salwe, tydelike, pille, warmwatersak, streel, afgetredenes, gym, daaroor, geskryf, erge, aflosaanbieder, swaai, inspanning, meteens, kliek, uitloop, kantoor, spasma, moontlike, ondersoek, fisioterapie, strale, mri, beenflikkergram, vernoude, spasies, kussunkies, voeg, heup, spiere, stres, vernouings, byhou, artritisbehandeling, leeftyd, onthou, winkel, kos, vloer, insakplek, moeite, werd, korter, ontmoet, band, bou, google, verryk, items, emmerskoplysie, afdraai, bui, afgebakende, fietsrypaadjies, voorkeur, dwaal, klokkie, padgee, spoed, ervarings, stadigaan, treinry, tremry, boustyle, leefgewoontes, kleredrag, beskikbaar, eet, saans, kwart, skyn, son, half, 11uur, jip, laerskool, aand, getrou, neergeskryf, gesorteer, berlyn, sekuriteit, scan, kaartjies, doeane, beheer, koti, oorneem, dinkwerk, verwag, koffie, koekie, maal, afgeronde, r20, r240, les, lughawe, turkish, delight, waarna, lankal, uitsien, rak, stalletjie, uitganghek, skerm, aankondig, halfur, opklimtyd, oorstaan, sitplek, ure, geniet, afgeklim, aansluitvlugte, griekeland, nederland, bestemmings, turkse, soontoe, vrou, gangetjie, wildvreemdes, voorgestel, reaksie, vriendelike, what, begroet, english, russia, daarvandaan, gebaretaal, gekommunikeer, tvskerm, vraag, getrek, boodskap, oorgedra, rukkie, herstel, 30th, oos, wes, bes, miskien, droom, toer, skipper, karavaan, herinneringe, opgeskryf, inplaas, verveel, honderde, betekenis, geselspunt, persoonlike, hoogtepunte, maritime, vaso, selfie, bartolomeus, dias, min, kaart, ontdekkings, kartering, wêreld, werklik, kontinente, amerikas, eilandgroepe, oorland, angola, waterweë, indië, eilande, naby, verstommend, intense, waarmee, genavigeer, gehou, gps, emmerskopitem, nazaré, maande, soms, vorm, branderry, buiten, onmiddellik, asof, totale, vreemdelinge, feit, geleer, 1900, anglo, boere, 2000, grens, gevlug, kolonie, verhouding, engeland, gehuisves, teruggestuur, republiek, begrafplaas, lissabon, monumentjie, besoek, 1uur, interessant, belewing, geskiedenis, berlynse, werklikheid, russe, onnooslikheid, emosie, gebeur, aanvoel, oorblyfsels, toeriste, somber, waarneem, uitstallings, 400, meter, checkpoint, charlie, realisties, oorgebou, uitbundigheid, heers, vrolik, hardop, 1300, wonde, bomme, dra, gerestoureer, behoue, verkyk, prag, praal, meesal, ryklik, versierings, paleise, herehuise, vakmanskap, ongelooflik, detail, inbring, vertelling, albei, lande, eeu, oue, leefstyl, moeilik, aanvaar, steentjiestrate, identiese, afwerkings, vooruitstrewende, bevolking, huisves, nuwer, gedeeltes, gebou, breër, paaie, staal, glas, wonings, ryk, beskore, grense, behoorlik, louis, seun, brandenburg, celia, mite, fietsry, karre, openbare, vervoer, buitegeleë, dorpies, woonareas, trem, bus, trein, inwerk, sep, amen, bevestig, halleluja, here, verslae, stortvloed, skaam, weggooi, reggeswys, saal, saamsing, prys, gegroet, board, oopgemaak, plaatjie, vasgeswys, boardjie, saterdag, gebedsdag, drank, vrydag, aande, kindertjies, honger, sou, inhuur, speakers, loof, saambid, gesorg, stukkend, adamant, sulke, regmaak, verduidelik, meneer, herinner, munisipale, stortingsterrein, wanneer, donderdag, huishulp, weggegooi, gespeel, gewaardeer, bekostig, hemel, musiekwinkel, gegoogle, kerkorrelklank, ononderhandelbaar, verlustig, akkoorde, volgrootte, klawers, verlangend, sowaar, orrelfunksie, verkoopsman, transaksie, funksiekeuse, akkoord, vul, vertoonkamer, myne, finansieel, gewys, begroting, staander, bykoop, steeds, maksimum, bedrag, inkom, aangeskakel, nada, apparaat, verseker, trakteer, verjaarsdag, koppel, skakel, bzzzzzzzzzzzzzzzzzzz, battery, dood, fout, blitsig, somersetwes, batterypak, nogal, enige, inpas, opgewondenheid, noot, dominee, bel, orreliste, operasie, asseblief, sondae, orrel, gemeente, villiersdorp, dringend, aflos, tye, gebêre, familielid, dogter, nuutjie, verbygegaan, vergete, weggee, redding, nadat, begeleiding, gemeentes, contact, about, home, menu, collapsed, expanded, skip,


Text of the page (random words):
sluit aan by die dienssentrum vir afgetredenes sodat ek saam met hulle kan gym daaroor het ek ook al geskryf intussen het dit baie beter gegaan maar gister was weer n erge dag die aflosaanbieder laat ons draai en swaai en strek met inspanning en my rug sê stadig asb ek gaan stadiger draai minder maar meteens kliek en knyp my rug en ek moet uitloop in trane staan ek in die kantoor en probeer die spasma uit ontspan tuis gekom moet pille en die warmwatersak die hele middag lank probeer om die seer weg te streel ek laai al my simptome vir ai en dit gee die seer nog n naam wat sal werk ligte oefeninge wat nie buig of draai insluit nie ligte yoga of tai chi sal goed wees al wat ek sien is hoe ek sukkel om van die grond af op te staan na die tyd 3x per week n entjie gaan stap inspuitings of ander medikasie vir pynbeheer dit noem ook topikale aanspuitmiddels of salwe en ja daar staan ook operasies of mediese prosedures vir tydelike pynbeheer en ek my oë wil traan want ek wil buig en strek en spit in my tuin ek wil my kleinkinders kan optel en sus ek wil nie indringende mediese prosedures ondergaan nie ek wil nie r500 per maand betaal vir n oefeningklas nie wat in elk geval ingestel is op jongmense wat die universe dank vir alles ek wil pynloos wees my rug is seer en blykbaar gaan ek moet leer om daarmee saam te leef ek s seer posted by appeltjie 17th mar 2026 posted in uncategorized tags artritis pyn rugpyn 6 comments on dis seer dawie en die koeimis dis sondag en vanoggend is nie n stapoggend nie dawie yorkie lê en nie slaap teen mensmamma se voete hy is nie wakker nie maar ook nie aan die slaap nie in sy nie slaap toestand dink hy aan die beeste wat hulle gisteroggend in die berg raakgeloop het soos gewoonlik het hy voor menspappa uitgehardloop toe hy die beeste sien oral het daar lekker vars beesmispannekoeke gelê voor hy egter daarin kon trap het menspappa vir hom geskree om te stop hom gegryp en hoog die lug in opgetel menspappa is n baie groot man dis so lekker om hoog in die lug te wees dat dawie skoon vergeet het dat hy eintlik in die mis wou trap sy twee hondemaats van die menstannie wat altyd saamstap het hom voorheen vertel van beesmis ons voorvaders is mos wolwe en wolwe het in dieremis gerol om vir ander jagterdiere te wys ons wat wolwe is was hier en dan het ons by die den vir die ander jagterwolwe aan die mis laat ruik sodat hulle ook kon weet watter dier om te jag die volgende dag dawie wou vir sy hondemaats sê hy is n yorkie n hondjie nie n wolf nie hy was egter nie lus vir n gestry nie toe bly hy maar stil hy is in elk nie seker wat voorvaders beteken nie en hy het in sy lewe ook nog nooit gejag nie maar die hondemaats het trots geklink op daardie woorde so hy voel ook nou maar trots daarop maar oooo daai beesmis het darem opregtigwaar baie lekker geruik in sy nie slaap toestand hier voor mensmamma se voete njip njip hy hoog en saggies in sy agterkop broei daar in die stilte n plan uit hierdie keer sal menspappa hom nie kan stop nie vroeg die volgende dag is hy en menspappa gereed om te gaan stap dis winter en bitter koud dawie gee egter nie om om vroeg in die koue te gaan stap nie sy pelshare is al lekker lank genoeg om hom warm te hou in die mistige sneeukoue weer halfpad ver in die staptog in hoor dawie die beeste hulle hoewe kraak op die droë stokke en hulle moo sug vir mekaar dawie se hartjie begin vinnig klop toe hy die geurige nat mis ruik lekker vandag is die dag fluister sy koppie vir hom dawie begin stadiger en stadiger stap totdat menspappa die menstannie en sy hondemaats verby hom is hulle stap almal vinnig en spoedig is hulle ver voor en verdwyn om die draai dawie vat sy kans hy draf tot by die naaste mispannekoek asem die geur tot diep in sy longe in dan trap hy vasberade in die nat miskoek die mis spat tot in sy gesig o yesssss hy knak sy voorpote en rol sy gesiggie eers hierdiekant toe en dan daardiekant toe in die lekker warm mis dit klou vas aan die lang hare om sy gesiggie en ore net toe hy op sy ruggie wil draai om n goeie vryf in te kry hoor hy menspappa roep in die verte vinnig rol hy rond op sy rug maar voor hy op sy maag kan skuur sien menspappa hom en bulder met n harde stem op hom dawie gaan sit langs die gebreekte mispannekoek en wag vir menspappa hy draai sy koppie skeef waarom is menspappa so kwaad hy verstaan dit nou glad nie hy het mos nie iets gebreek of n gat gegrawe op n verkeerde plek nie die hondemaats het dan gesê dis wat hulle veronderstel is om te doen rol in mis die grootste vernedering kom egter toe menspappa die gehate lyfband om hom sit en hy nou soos n skouhond langs menspappa moet draf die hele liewe tyd raas menspappa met hom vertel hom hoe stout hy is hoe ongehoorsaam hy is en hoe kwaad en teleurgesteld hy wat menspappa is in dawie se gedrag is die kersie op die koek is toe menspappa hom vra wat hy dink mensmamma gaan dink van die situasie dawie se stertjie en ore sleep amper op die grond van blote terneurgedruktheid as mensmamma teleurgesteld is in n klein hondjie se gedrag moet n klein hondjie buite op die patio bly tot sy hom vergewe het en dit kan n hele ruk neem by die kar gekom trek menspappa hom sommer in die lug in op aan sy halsband menspappa hou vir dawie ver van sy lyf af en laat sak hom op n koerant wat hy onder by die voete oopsprei sies dawie kyk nou hoe stink my kar en ek het dit net eergister skoongewas menspappa raas nog n bevel en jy bly sit net daar onder ek wil nie nog beesmis op my leer sitplekoortreksels ook hê nie by die huis verander mensmamma se gewone groot welkom glimlag in n diep frons goeie genade dawie sies jy stink lief daai hond stap nie deur my huis nie tel hom op en gaan maak hom skoon in die drom dankie tog dat daar nie mis op jou klere is nie dawie hoor aan haar stemtoon dat sy bitter erg omgekrap is buite in die tuin staan n baie groot waterdrom net onder die aflooppyp wat van die geut langs die dak af kom dawie probeer wegkom van die drom af en in die proses trap hy nat misspore oor menspappa se nuwe staphemp dawie stop dit jy is nou te erg kyk nou hoe lyk my staphemp mensmamma gaan niks hiervan hou nie raas menspappa van vooraf vererg nog voor dawie n ordentlike diep asem kan intrek word hy pens en pootjies in die drom gedruk op en af druk menspappa hom in die water om al die mis afgewas te kry dawie kry bitter koud en hy spartel om los te kom maar verniet hy word ordentlik afgewas tot sy kop word onder die water ingedruk om al die vasgepakte beesmis af te kry ai tog hy haat water in sy gesig nou is dit mensmamma se beurt ag dankie tog hy weet as sy hom aanvat in sy handdoek gaan sy hom styf vashou en lekker afdroog maar mensmamma druk weer haar neus toe dawie jy ruik baie sleg jy kort n ordentlike bad met sjampoo sy oortjies wil sommer net weer hang hy hou nie van bad nie mensmamma tap lekker warm water in sy eie badjie wat in haar groot wit bad staan versigtig word sy voetjies laat sak in die lou water die wit beker laat stroom water oor sy ruggie en bene hy trek sy kop vinnig uit die pad voor dit ook vol water kom maar mensmamma ken al sy streke sy keer sy koppie vinnig vas en maak hom goed nat hy nies die ekstra water in sy neus uit drie keer moet mensmamma hom seep aansmeer skuim maak en skrop die laaste keer word versagmiddel aan sy lang hare gevryf en afgespoel uiteindelik is mensmamma tevrede dat die reuk van beesmis nie meer aan hom klou nie toe kom die skoon handdoek waarin sy hom styf toedraai en n drukkie gee net voor sy die ergste water uit sy lang hare vryf en toe aaaa die lekker uitkam en droogblaas met haar warmlugmasjien dawie krul van pure lekkerkry noudat sy haartjies lig voel en fladder om hom hardloop hy verspot rond in die huis en laat vir menspappa lag toemaar mispannekoeke dink dawie in sy stilligheid ander dag sien julle my weer wag maar posted by appeltjie 17th feb 2026 posted in dawie dawie stories kinderverhale troeteldier uncategorized tags hondjiestories 9 comments on dawie en die koeimis by die dienssentrum toe die groot woord aftrede vir my gestaar het al het ek reikhalsend daarna uitgesien het ek n lysie van goed gemaak in my kop van wat ek kan en wil doen een daarvan was om aan te sluit by die dienssentrum dis n bymekaarkomplek vir afgetrede persone mens kan manikuurs en pedikuurs kry bloedruk en suiker laat meet oefen na interessante praatjies luister speletjies speel die lys gaan aan en aan ek gaan sluit aan sodat ek kan oefen die video s op youtube is onbevredigend die aanbieder praat te veel of dis te ingewikkeld of dis so kort dat jy skaars weet jy het begin dan is dit klaar en ek soek n sosiale gemeenskap alles is beter as jy saam met ander mense kan lag en ontspan dus gaan ek vanoggend om 9 00 om aan te sluit en die eerste oefensessie by te woon met my lyfkous aan en langerige t hemp bo oor lyk ek vir myself goed maar ek besluit teen die swaar tekkies my kaalvoete of plakkies sal maar vir eers die ding moet doen so met net myself gaan staan ek in die halfmaan saam met die ander lede ooglopend is ek tot 10 jaar jonger as die meeste van hulle die helfte het ook eers vanaf 8 30 n stewige 2 km gaan stap deur die dorp se woongebiede en terug hulle lyk nie of hulle swaar asemhaal nie en daar is bulte betrokke maar die musiek begin en almal begin opwarm ons nuwelinge naamlik ekke word gemaan om onsself te passeer stap op die plek as jy moeg word moenie ophou beweeg nie hou aan die muur of tafel vas as jy balansprobleme het doen minder of kleiner van dieselfde tot jy eendag opvang ek is ingenome met myself die musiek laat my tone jeuk en ons begin stap niemand sit op die stoele wat gereed staan vir diegene wat dit nodig het nie en toe begin die probleme lig jou arms lekker ver op kom skuins af en raak aan die teenoorgestelde knie beveel die sersantmajoor met n sagte stem ek lig my arms maar my linkerbeen wil nie saamwerk nie die pap rugkussingkies en rumatiek weier om te laat skiet en ek kantel muur toe almal maar almal kyk vir my non chalant druk ek liggies n vinger teen die muur laat my arms net effens opgaan en lig die knieë net so effens op die spier in my boud raak warm en begin pluk pluk ek hoor hoe die werwels in my lae rug klap hopelik hoor die ander dit nie sersantmajoor kyk na my en knik net haar kop passeer jouself herhaal sy dit raak nie beter nie met die dansbewegings eers linkervoet dan regtervoet na agter trippel trippel skree my linkerbeen nee nee ek hou ook nie hiervan nie waarvan hou jy dan skree ek vir hom terug weereens moet ek net die kleinste bewegings maak maar ons is daar die ander hou by die tydaanwysings maar ekke doen alles in stadige aksie my brein kan dit nie glo nie vir jare het ek daagliks op my voete gestaan en werk hoe kan hierdie eenvoudige bewegins my so pootjie genadiglik kom ons later by die stoeloefeninge o nou begin die lekker ek het gehoor hiervan tik die tone kap die hakke dit werk lekker lig die knie reguit vorentoe en weer eens laat my rug my in die steek my ego vang nou n lelike knou ek lig my knieë net so effens maar moet later maar net op die plek maak of ek loop my lyf hou nie by nie die kersie op die koek was toe ons moet opstaan en gaan sit soos gewoonlik begin ek my hande op my knieë sit om myself te stut maar voor ek kan raak kom die opdrag geen hande nie maag styf rug plank op ek bly sit kan nie op nie baie hard moet ek knip aan die trane in my oë my bors wil net brand ek is mos nie oud nie waar het ek so uit voeling geraak met wat mens nog moet kan doen op 63 links en regs van my staan al die ouer persone op en gaan sit staan op en gaan sit sonder om iewers vas te hou tot selfs die tannie links van my wat nie haar linkerskouer kan beweeg nie volgende week moet julle asb jul ligte plastiekballe saambring en gewiggies as jy nie gewiggies het nie sal 2 kleinerige waterbotteltjies doen o my word gewigte oefen sal die artritus in my hande my toelaat om die botteltjies lank genoeg vas te hou sonder om dit te laat val regtig moedeloos staan ek op na die tyd die tafels moet gou reggestoot word maar ek kan dit nie optel nie los adri sê die sammajoor simpatiek oppas vir jou rug ek stap stadig terug motor toe my seer rug wil wil net knyp my euforie borrel het gebars doen ek die regte ding nee praat ek myself moed in dit was net dag 1 die jaar is nog lank volgende maandag sal dit beter gaan dit moet net posted by appeltjie 19th jan 2026 posted in uncategorized 12 comments on by die dienssentrum dawie en die skilpad soos elke oggend van die somer gaan stap dawie yorkie saam met menspappa die menstannie en haar 2 honde dis vroeg oggend en die 3 honde hardloop uitgelate rond dawie hardloop n entjie vooruit hy is gewoond daaraan om so vooruit te hardloop dan terug te draai en seker te gaan maak menspappa is nog op die regte pad en dan weer n entjie aan te hardloop dawie het al baie mooi groen plantegroei gesien gister het hulle egter langs swart plante verby geloop toe hy op die grond getrap het het die stof so pooooof gemaak onder sy voetjies en die volgende oomblik was sy wit pote en gesiggie vol swart stof menspappa het gepraat en gesê dis darem skade wat n vuur kan doen vandag is die bosse langs die paadjie is ook so swart en dit ruik nie lekker nie daarom hou hy koers net so langs die plante in die voetpad skielik sien dawie iets wat roer onder die swart bosse dit lyk soos n klip met 4 pote en n skerp koppie dis baie klein die bruin en roomkleurige klippie se buitekant lyk of dit in amper ronde patrone geverf is hy het nog nooit vantevore so n snaakse klein klippie gesien nie dawie weet mensmamma hou van buitengewone klippies in haar vetplanttuin dus probeer hy die klip optel ooooo sy gaan so bly wees dawie rek sy bekkie effens om rondom die klip te pas die klip trek sy pootjies in nou is dit makliker dawie skuif sy bekkie n bietjie diekant toe dan n bietjie daaikant toe en dan pas die klip net gemaklik hy hou dit liggies vas met sy tande jig daar loop water uit die klip uit die water loop langs die buitekant van sy kies af gelukkig kom niks daarvan in sy bekkie nie dis darem regtig n snaakse klip hierdie dan hoor dawie vir menspappa aangestap kom o griet hy hoop nie menspappa wil sy klip afvat en dit self vir mensmamma gee nie daarom stap hy gou effens vooruit met sy koppie effens weggedraai van menspappa af dawie wat is daar in jou bek hoor hy menspappa vra dawie hou hom onskuldig maak of hy nie vir menspappa hoor nie uit die hoek van sy oog sien hy menspappa na die weggedraaide kant toe stap onskuldig draai hy sy koppie na die ander kant toe en draf n bietjie vinniger dawie stop kom hier beveel menspappa dawie weet menspappa kan nie kwaai wees met hom nie al probeer hy daarom ignoreer hy die bevel en draf voort as dit nou mensmamma was was dit n ander saak sy praat een keer en dan moet n hondjie maar net luister voor dawie egter veel verder kan kom gee menspappa net n paar ekstra lang treë gryp hom om sy lyf en tel hom hoog die lug in op menspappa probeer die klip uit sy bekkie haal eers sit hy hom teë maar laat los tog gelate sy kosbare fo...
Thumbnail images (randomly selected): * Images may be subject to copyright.GREEN status (no comments)

Verified site has: 36 subpage(s). Do you want to verify them? Verify pages:

1-5 6-10 11-15 16-20 21-25 26-30 31-35 36-36


The site also has references to the 2 subdomain(s)

  wordpress.com  Verify   subscribe.wordpress.com  Verify


Top 50 hastags from of all verified websites.

Supplementary Information (add-on for SEO geeks)*- See more on header.verify-www.com

Header

HTTP/1.1 301 Moved Permanently
Server nginx
Date Sun, 01 Nov 2026 04:46:15 GMT
Content-Type text/html
Content-Length 162
Connection keep-alive
Location htt????/appeltjie.wordpress.com/
X-Remembering Eric Binnion <htt????/friendsofericbinnion.wordpress.com/>
Alt-Svc clear
Server-Timing a8c-cdn, dc;desc=ams, cache;desc=BYPASS;dur=0.0
HTTP/2 200
server nginx
date Sun, 01 Nov 2026 04:46:16 GMT
content-type text/html; charset=UTF-8
vary Accept-Encoding
x-hacker Want root? Visit join.a8c.com/hacker and mention this header.
host-header WordPress.com
link <htt????/public-api.wordpress.com/wp-json/?rest_route=/sites/appeltjie.wordpress.com>; rel= htt????/api.w.org/
vary accept, content-type, cookie
link <htt????/wp.me/cdGtM>; rel=shortlink
content-encoding gzip
x-ac 5.ams _dfw MISS
x-remembering Eric Binnion <htt????/friendsofericbinnion.wordpress.com/>
alt-svc clear
strict-transport-security max-age=31536000
server-timing a8c-cdn, dc;desc=ams, cache;desc=MISS;dur=383.0

Meta Tags

title="Appeltjie potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue"
charset="UTF-8"
name="viewport" content="width=device-width, initial-scale=1"
name="robots" content="max-image-preview:large"
name="generator" content="WordPress.com"
property="og:type" content="website"
property="og:title" content="Appeltjie"
property="og:description" content="potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue"
property="og:url" content="htt????/appeltjie.wordpress.com/"
property="og:site_name" content="Appeltjie"
property="og:image" content="htt????/s0.wp.com/i/blank.jpg?m=1383295312i"
property="og:image:width" content="200"
property="og:image:height" content="200"
property="og:image:alt" content=""
property="og:locale" content="en_GB"
property="fb:app_id" content="249643311490"
name="description" content="potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue"
id="bilmur" property="bilmur:data" content="" data-provider="wordpress.com" data-service="simple" data-site-tz="Africa/Johannesburg" data-custom-props='{"logged_in":"0","wptheme":"pub\/hever","wptheme_is_block":"0"}'

Load Info

page size167621
load time (s)0.559147
redirect count1
speed download79974
server IP 192.0.78.13
* all occurrences of the string "http://" have been changed to "htt???/"