Meta tags:
description= want die maan is van kaas gemaak;
Headings (most frequently used words):
is, jy, welkom, te, deel, die, in, nog, be, kammakastig, spoorbek, kersfees, truspieëltjie, al, lê, berge, so, blou, stad, van, goud, reisigers, twee, lug, vergif, plaasposkantoor, here, dragons, and, then, there, were, none, pad, wat, wás, terug, hok, toe, plaasstories, romtalie, se, bome, 2021, lyn, besig, joodjie, ant, hettie, how, to, efficient, with, fewer, violins, winkelstories, volg, per, pos, goodreads, soek, artikels, navigasie,
Text of the page (most frequently used words):
dit (90), die (81), nuwe (81), venster (81), maak (80), oop (80), share (60), facebook (41), whatsapp (40), van (33), #kammakastig (26), het (24), pos (23), meer (22), like (21), kommentaar (21), email (21), nie (21), was (21), lees (21), loading (20), link (20), friend (20), welkom (20), deel (20), wat (13), 2023 (13), aan (12), met (12), 2021 (12), toe (11), 2025 (11), daar (11), januarie (9), november (8), want (7), wordpress (6), tot (6), nog (6), lewer (6), the (6), augustus (6), terug (6), vir (6), com (5), jou (5), tierfontein (5), dat (5), onthou (5), desember (5), slange (5), this (4), oktober (4), weet (4), niemand (4), oor (4), ons (4), ook (4), romtalie (4), 2022 (4), hok (4), dra (4), saggies (4), april (4), vergif (4), with (3), kieslys (3), volg (3), per (3), siel (3), deur (3), then (3), hettie (3), sou (3), vandag (3), hoe (3), tyd (3), gehad (3), oupa (3), joodjie (3), klein (3), foto (3), lyn (3), behalwe (3), bome (3), een (3), februarie (3), pad (3), here (3), dragons (3), plaasposkantoor (3), posmeester (3), twee (3), stad (3), berge (3), site (2), naam (2), report (2), subscribed (2), subscribe (2), blog (2), follow (2), soek (2), kan (2), hieronder (2), artikels (2), plaaswinkel (2), lyf (2), ten (2), spyte (2), dié (2), winkelstories (2), how (2), efficient (2), fewer (2), violins (2), gebore (2), eers (2), oud (2), dink (2), ant (2), geneem (2), cahl (2), loop (2), voor (2), diegene (2), besig (2), begin (2), einde (2), goed (2), hier (2), elders (2), dis (2), maar (2), net (2), mak (2), anders (2), uit (2), kom (2), boomslange (2), hulle (2), huis (2), plaasstories (2), lank (2), vriende (2), teen (2), eie (2), hart (2), wás (2), fotoverhaal (2), australië (2), mooi (2), and (2), there (2), were (2), none (2), gebruik (2), enigste (2), nodige (2), waarskuwing (2), groenspreeu (2), lieg (2), soos (2), lug (2), plek (2), handelsware (2), handelsreisigers (2), reisigers (2), goud (2), glass (2), house (2), mountains (2), blou (2), 2024 (2), kussingslope (2), kersfees (2), truspieëltjie (2), tobie (2), spoorbek (2), maan (2), kaas (2), gemaak (2), spring, weg, design, webwerf, epos, write, comment, laai, collapse, bar, manage, subscriptions, view, reader, content, meld, sluit, privaatheid, already, have, account, log, now, sign, twitter, linkedin, goodreads, address, rekening, vul, posadres, klik, volgknoppie, ouer, navigasie, lewende, organisme, oftewel, baas, ben, wênnie, beroerte, teruggekom, stadigaan, gekwyn, krampagtige, pogings, resussitasie, agtergebly, bestaan, author, little, essay, unfortunately, unknown, but, originally, appeared, ministry, transport, bulletin, london, early, fifties, since, has, been, reprinted, numerous, times, both, sides, atlantic, following, work, study, engineer, after, visit, symphony, plessis, êrens, vroeë, 1900, verjaar, wees, digby, 100, dalk, doodseker, facebookgesprek, rukkie, weer, jare, spreekkamer, neersit, doer, vrystaatse, vlaktes, elektrisiteit, familiedokter, ouma, hom, genoem, mannetjie, september, mengelmoes, kardoes, genoeg, televisiereeks, nommer, asseblief, plaaslyn, alias, partylyn, stories, partylyne, handsentrale, los, rond, tiekie, dosyn, ter, wille, jonger, geslag, kop, stert, uitmaak, tiekies, dosyne, uiteensetting, skuins, middernag, koebaai, adieu, addio, sala, hantle, auf, nimmerwiedersehen, tog, troue, tweeling, blye, weersiens, skuld, gaping, aangekom, geleë, waterbergse, bosveld, mango, ewe, koejawelbome, wilde, vaalbosse, plasie, verder, niks, mensaangeraak, sementdam, sonder, water, hoop, drome, skrikstories, bangste, onthoue, bosveldplaas, ander, donderweer, daarby, swetterjoel, rinkhalse, pofadders, mambas, veral, oral, onder, bed, wesselsbron, hoërskool, voordat, sandveld, geword, grootmense, destyds, tikkie, leedvermaak, kind, daaraan, herinner, skoolvakansie, verby, hoewel, jaar, nogal, aanloklik, boekwurmkind, verslaaf, julie, sierpotte, erdewerk, keurborde, fyn, glassluit, lewemet, dromeen, verlangens, mededraers, dragvan, veerbed, tafels, lessenaardruk, borsse, dun, skelet, regters, oordeeloor, bedryflê, vasgevangin, prente, boekeen, gemakstoel, gode, porseleinis, broos, veel, seeren, kwesbaarheid, geneig, kratte, besoek, gekruis, swaangesin, lake, eden, north, lakes, leen, fotograaf, swan, whisperer, fletcher, beeldskone, selfoonkamera, kon, reg, laat, geskied, soveel, babakamer, hou, wag, man, moet, darem, eet, mini, hic, sunt, dracones, volgens, oorlewering, middeleeuse, kartograwe, antieke, land, seekaarte, onbekende, terrein, dui, werklikheid, blyk, bietjie, lyk, item, waarop, hierdie, woorde, aarbol, hunt, lennox, globe, eerstes, baie, destydse, groter, plaaswinkels, gehuisves, kompleet, parafernalia, winkel, poskantoor, poskode, 9681, antie, wettiglik, aangestel, generaal, papiere, bewys, posbusse, handelsmaatskappy, edms, bpk, paar, ongewone, goedjies, boksie, gepak, interessantste, outydse, medisyne, ouwêreldse, aanwysings, waarvan, hele, klompie, houer, poison, word, verklaar, vertrou, aarde, pimpelblou, fluit, hemel, lowergroen, paljas, pruim, perlemoen, tierelier, suring, soet, katjiepiering, swart, roet, vonkel, konkel, toor, sontot, ranonkelrooi, ballon, kunstenaar, soms, selfs, waarheid, waar, buys, laatjare, vrede, nou, daardie, ouens, reis, voorbeelde, katalogusse, trêwellers, lappiesmouse, toeka, formele, dialek, deesdae, aktiewe, wel, byna, manier, plaas, dorpswinkels, johannesburg, eens, gelede, valley, vriendelike, veilige, wanneer, mens, donker, naderkom, liggies, ver, sien, warm, gevoel, tuiskoms, behoort, voete, goudstad, queensland, gehuggie, gesteel, teenoorgestelde, rigtings, vreemde, storie, wil, kaptein, james, cook, 1770, moreton, bay, verbygevaar, eienaardige, bergies, raakgesien, kinderjare, kersfeeste, vrolik, leë, beddens, voetenente, kersoggende, opgewondenheid, daai, bult, gestaan, toegedraaide, persentjies, barstens, vol, almal, omgewing, kinders, geskenkies, vaderkrismis, bestel, vreugde, verpligting, gedink, anderdag, sit, terugdink, verre, verlede, spookstories, opperste, platjie, lippe, gehang, vrugtevlermuise, laeveldse, boomtakke, kaapse, rebel, 1881, grootgeword, kammanassie, verbeel, kontak, tuis, slaan, inhoud,
Text of the page (random words):
kammakastig want die maan is van kaas gemaak slaan oor na inhoud kammakastig want die maan is van kaas gemaak kieslys tuis kieslys kontak spoorbek februarie 1 2025 november 3 2025 kammakastig 2 kommentaar toe ek anderdag so sit en terugdink aan die verre verlede onthou ek van oupa tobie se spookstories oupa tobie was n opperste platjie en ons het aan sy lippe gehang soos vrugtevlermuise aan laeveldse boomtakke hy was n kaapse rebel gebore op 24 januarie 1881 en het grootgeword in die kammanassie ek verbeel my lees meer spoorbek jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading kersfees in die truspieëltjie desember 31 2024 november 3 2025 kammakastig 9 kommentaar kinderjare se kersfeeste was vrolik leë kussingslope by die beddens se voetenente kersoggende se opgewondenheid met daai kussingslope wat bult gestaan het van mooi toegedraaide persentjies barstens toe vol want almal in die omgewing het vir die kinders geskenkies by vaderkrismis bestel dit was n vreugde nie n verpligting nie niemand het gedink dit is lees meer kersfees in die truspieëltjie jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading al lê die berge nog so blou april 15 2024 november 3 2025 kammakastig 4 kommentaar in queensland australië is daar n gehuggie berge wat my hart gesteel het die glass house mountains hieronder is twee foto s uit teenoorgestelde rigtings geneem vreemde naam glass house mountains die storie wil dit hê dat kaptein james cook so teen 1770 by moreton bay verbygevaar en die eienaardige bergies raakgesien het van sy lees meer al lê die berge nog so blou jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading stad van goud desember 11 2023 november 3 2025 kammakastig 11 kommentaar johannesburg eens op n tyd lank gelede was dit ook mý valley toe dit nog n vriendelike en veilige stad was wanneer mens ná donker van elders af sou naderkom en die liggies van ver af sien was dit met die warm gevoel van tuiskoms en behoort toe ek my voete oor die goudstad se lees meer stad van goud jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading reisigers oktober 23 2023 kammakastig 2 kommentaar dis nou daardie ouens wat van plek tot plek reis met handelsware of voorbeelde katalogusse van handelsware trêwellers lappiesmouse van toeka handelsreisigers in die meer formele dialek ek weet nie of daar nog deesdae aktiewe handelsreisigers is nie wat ek wel weet is dat dit byna die enigste manier was vir plaas en dorpswinkels van lees meer reisigers jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading twee in die lug oktober 10 2023 november 3 2025 kammakastig lewer kommentaar jy kan die groenspreeu nie vertrou hy lieg die aarde pimpelblou hy fluit die hemel lowergroen paljas n pruim tot perlemoen hy tierelier die suring soet die katjiepiering swart soos roet hy vonkel konkel toor die sontot n ranonkelrooi ballon die groenspreeu is n kunstenaar soms lieg hy selfs die waarheid waar pw buys ek het eers in my laatjare vrede en vriende lees meer twee in die lug jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading vergif april 18 2023 april 18 2023 kammakastig 3 kommentaar toe tierfontein handelsmaatskappy edms bpk tot n einde kom het ek n paar van die ongewone goedjies in n boksie gepak vir onthou die interessantste was die outydse medisyne met hulle ouwêreldse aanwysings en waarvan n hele klompie n vergif waarskuwing op die houer gehad het ten spyte van die poison vergif waarskuwing word verklaar dat die y y lees meer vergif jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading die plaasposkantoor april 11 2023 november 3 2025 kammakastig 2 kommentaar baie van die destydse groter plaaswinkels het ook n plaasposkantoor gehuisves kompleet met posmeester en al die nodige parafernalia so het tierfontein se winkel ook n poskantoor gehad met sy eie poskode 9681 antie was die posmeester wettiglik aangestel deur die posmeester generaal met die nodige papiere om dit te bewys pk tierfontein se posbusse lees meer die plaasposkantoor jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading here be dragons februarie 16 2023 kammakastig lewer kommentaar n mini fotoverhaal here be dragons hic sunt dracones is volgens oorlewering deur middeleeuse kartograwe gebruik om op antieke land en seekaarte onbekende terrein aan te dui die werklikheid blyk n bietjie anders te lyk die enigste item waarop hierdie woorde gebruik is is n aarbol die hunt lennox globe een van die eerstes in lees meer here be dragons jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading and then there were none januarie 24 2023 januarie 24 2023 kammakastig 2 kommentaar n fotoverhaal met my besoek aan australië het my pad gekruis met dié van n swaangesin op lake eden in north lakes ek leen fotograaf en swan whisperer lyn fletcher se beeldskone foto s my selfoonkamera kon nie reg laat geskied aan soveel mooi nie die babakamer pa hou wag en n man moet darem eet lees meer and then there were none jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading die pad wat wás augustus 12 2022 augustus 11 2023 kammakastig 4 kommentaar dra saggies vriende want sierpotte en erdewerk keurborde en fyn glassluit n lewemet sy dromeen verlangens in dra saggies mededraers want die dragvan veerbed tafels lessenaardruk teen die borsse dun skelet dra saggies regters want die oordeeloor my klein bedryflê vasgevangin prente boekeen n eie ou gemakstoel dra saggies gode want die hart se porseleinis broos en tot veel seeren kwesbaarheid geneig die kratte van lees meer die pad wat wás jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading terug hok toe julie 12 2022 november 3 2025 kammakastig 2 kommentaar n klein venster van onthou van wesselsbron hoërskool lank voordat dit sandveld geword het terug hok toe dit is hoe grootmense destyds met n tikkie leedvermaak n kind daaraan herinner het dat die skoolvakansie verby is hoewel terug hok toe aan die begin van n nuwe jaar nogal aanloklik was vir n boekwurmkind wat verslaaf lees meer terug hok toe jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading plaasstories februarie 15 2022 november 3 2025 kammakastig 3 kommentaar skrikstories een van my bangste onthoue van die bosveldplaas is die slange n ander een is donderweer maar ek kom daarby daar was n swetterjoel van die goed boomslange rinkhalse pofadders mambas veral boomslange hulle was oral daar was slange óm die huis en slange ín die huis slange onder jou bed en slange lees meer plaasstories jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading romtalie se bome januarie 30 2022 augustus 11 2023 kammakastig 1 kommentaar toe ons op romtalie aangekom het romtalie was geleë in die waterbergse bosveld was daar behalwe vir 3 mak mango en 8 ewe mak koejawelbome net wilde bome en vaalbosse op die plasie verder was daar niks anders wat mensaangeraak was nie behalwe n sementdam sonder water en die hoop en drome wat ons uit lees meer romtalie se bome jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading 2021 desember 31 2021 augustus 11 2023 kammakastig lewer kommentaar 31 desember 2021 skuins voor middernag koebaai 2021 adieu addio sala hantle auf nimmerwiedersehen van begin tot einde was jy vir niemand goed nie behalwe hier en daar tog n troue hier n tweeling daar blye weersiens elders dis ook nie jou skuld nie jy was maar net daar om die gaping te lees meer 2021 jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading is die lyn besig desember 12 2021 oktober 31 2025 kammakastig 2 kommentaar foto mengelmoes kardoes diegene wat oud genoeg is om die televisiereeks nommer asseblief te onthou weet wat n plaaslyn alias partylyn is stories oor partylyne en die handsentrale loop los rond n tiekie n dosyn ter wille van diegene lees jonger geslag wat nie kop of stert uitmaak van tiekies en dosyne nie die uiteensetting lees meer is die lyn besig jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading die joodjie augustus 27 2021 september 4 2021 kammakastig 9 kommentaar n facebookgesprek so n rukkie terug het my weer jare terug geneem en in ou dr cahl se spreekkamer loop neersit daar doer op die vrystaatse vlaktes voor die tyd van elektrisiteit het ons n dr cahl gehad familiedokter van oupa en ouma se tyd af pa het hom die joodjie genoem klein mannetjie met lees meer die joodjie jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading ant hettie januarie 22 2021 augustus 11 2023 kammakastig lewer kommentaar hettie du plessis gebore 22 januarie êrens in die vroeë 1900 s jy sou vandag verjaar het ek weet nie eers hoe oud jy sou wees nie digby 100 dalk ek is doodseker dat niemand vandag aan jou dink nie daar is niemand meer oor om vandag aan jou te dink nie hoe onthou ek lees meer ant hettie jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading how to be efficient with fewer violins januarie 20 2021 januarie 20 2021 kammakastig lewer kommentaar the author of this little essay is unfortunately unknown but it originally appeared in the ministry of transport bulletin in london early in the fifties since then it has been reprinted numerous times on both sides of the atlantic the following is the report of a work study engineer after a visit to a symphony lees meer how to be efficient with fewer violins jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading nog winkelstories januarie 11 2021 oktober 31 2025 kammakastig lewer kommentaar n plaaswinkel is n lewende organisme met n lyf en n siel tierfontein se siel was ou pa oftewel baas ben van ou wênnie toe die siel ná n beroerte nie teruggekom het nie het die lyf stadigaan gekwyn ten spyte van krampagtige pogings tot resussitasie deur dié wat agtergebly het tierfontein se plaaswinkel bestaan lees meer nog winkelstories jy is welkom te deel share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos like loading artikels navigasie ouer artikels follow kammakastig on wordpress com volg per e pos as jy nie n wordpress rekening het nie kan jy die blog per e pos volg vul jou e posadres hieronder in en klik die volgknoppie email address volg per e pos goodreads soek soek na follow kammakastig on wordpress com facebook linkedin twitter kieslys blog at wordpress com subscribe subscribed kammakastig sign me up already have a wordpress com account log in now privaatheid kammakastig subscribe subscribed sluit aan meld aan report this content view site in reader manage subscriptions collapse this bar die kommentaar is aan t laai write a comment epos naam webwerf d design a site like this with wordpress com spring weg
|