Meta tags:
description= Skyn, liggie, skyn!;
Headings (most frequently used words):
toortsie, rate, this, vertel, jou, vriende, se, die, op, my, te, hierdie, skrywes, faceboekblad, wordpress, com, mineur, gekkedag, ontknoop, dís, opdrag, om, veel, van, atmosfeer, absorbeer, rebus, kersfees, jy, is, soek, iets, blog, teken, in, nuutste, gewildste, voorheen, geskryf, kategorië, lchf, resepteboeke, kliek, skakel, bantingresepteboeke, for, english, readers, pinterest, disclaimer, tpm, transformation, prayer, ministry, bredasdorp, voorlesings, gebed, vir, vandag, artikels, navigasie,
Text of the page (most frequently used words):
die (111), dit (92), nie (71), het (60), maak (55), wat (52), nuwe (51), venster (50), oop (50), ons (39), van (38), share (35), vir (32), #toortsie (30), dat (18), desember (18), een (17), maart (16), april (16), druk (16), jou (15), september (15), oktober (15), was (15), maar (15), november (13), januarie (13), februarie (13), mei (13), junie (13), julie (13), 2019 (13), 2022 (13), 2023 (13), net (13), met (12), 2011 (12), augustus (12), 2012 (12), 2013 (12), 2014 (12), 2015 (12), 2016 (12), 2017 (12), 2018 (12), 2020 (12), 2021 (12), hierdie (11), pinterest (11), kom (11), hom (11), daar (11), ander (11), com (10), weet (10), linkedin (10), facebook (10), reddit (10), tumblr (10), telegram (10), whatsapp (10), boek (10), moet (10), this (9), aan (9), hier (9), ook (9), wordpress (8), blog (8), the (8), vroue (8), hoe (8), soos (8), gekkedag (8), rus (8), dis (8), word (8), nog (8), dag (8), hulle (8), haar (8), lewe (7), 2024 (7), mag (7), mineur (7), vertel (7), gaan (7), kan (7), annemarie (7), man (7), knoop (7), like (6), kommentaar (6), uit (6), sal (6), wees (6), huis (6), email (6), weer (6), seegogga (6), goue (6), nooit (6), moes (6), wil (6), kry (6), leer (6), nou (6), toe (6), sien (5), geskryf (5), iets (5), baie (5), loading (5), deel (5), pos (5), link (5), friend (5), vriende (5), rate (5), seun (5), oor (5), doen (5), alles (5), lyk (5), bly (5), sommer (5), daardie (5), mens (5), dan (5), and (5), skryf (4), faceboekblad (4), deur (4), 2010 (4), bietjie (4), elkeen (4), watter (4), dink (4), waar (4), iemand (4), vrugtekoek (4), gemaak (4), hele (4), koek (4), mense (4), hou (4), ken (4), help (4), vra (4), dalk (4), voel (4), skyn (4), transformation (3), prayer (3), ministry (3), mediese (3), persoon (3), english (3), for (3), bybel (3), kinders (3), kies (3), begin (3), god (3), banting (3), opdrag (3), wonderlike (3), eet (3), julle (3), veel (3), atmosfeer (3), absorbeer (3), ontknoop (3), dís (3), soek (3), loer (3), hart (3), onthou (3), almal (3), gekry (3), speel (3), appeltjie (3), vrugte (3), gebak (3), twee (3), brandewyn (3), trek (3), who (3), reeds (3), moeilike (3), soms (3), uitdagings (3), eerder (3), geen (3), gebeur (3), betrokke (3), vier (3), jong (3), aalsie (3), geslaap (3), saam (3), juis (3), verbrand (3), wys (3), weg (2), site (2), with (2), verplig (2), subscribed (2), subscribe (2), join (2), other (2), subscribers (2), gebed (2), vandag (2), voorlesings (2), tpm (2), bredasdorp (2), geleer (2), verskyn (2), posts (2), bantingresepteboeke (2), lchf (2), kliek (2), ouerleiding (2), bemoediging (2), kinderstories (2), gesien (2), boeke (2), blogging (2), tot (2), dae (2), kategorië (2), voorheen (2), groot (2), goed (2), skrywes (2), ure (2), rebus (2), kersfees (2), nuutste (2), https (2), teken (2), hoop (2), artikels (2), min (2), jaar (2), gegee (2), vreugde (2), selfs (2), hare (2), lank (2), rebusfontein (2), lekker (2), sing (2), hoor (2), volgens (2), amper (2), loop (2), daarvan (2), blokkie (2), nee (2), gee (2), brand (2), grade (2), kersbal (2), mos (2), enige (2), geleentheid (2), first (2), time (2), may (2), tale (2), face (2), unexpected (2), any (2), gesê (2), wel (2), regop (2), graag (2), glo (2), dieselfde (2), life (2), too (2), idee (2), terwyl (2), lees (2), besef (2), oorkom (2), eintlik (2), uitdaging (2), beskryf (2), connolly (2), storie (2), want (2), andrew (2), paul (2), anders (2), niks (2), una (2), tweeling (2), wonder (2), dood (2), vrou (2), groen (2), suzuki (2), frannie (2), antwoord (2), positief (2), beet (2), karre (2), mensehandel (2), aandag (2), probeer (2), hoekom (2), hand (2), gehad (2), wou (2), kaptein (2), gigaba (2), blou (2), huise (2), belangrike (2), blykbaar (2), eers (2), genoeg (2), moord (2), sit (2), jesus (2), gek (2), diep (2), mond (2), google (2), vreemd (2), kitaar (2), orkes (2), keer (2), waarop (2), logies (2), liggie (2), spring, design, webwerf, naam, epos, write, comment, laai, collapse, bar, manage, subscriptions, view, reader, report, content, meld, sluit, privaatheid, already, have, account, log, now, sign, 621, joernaal, slegs, eie, ondervinding, werklik, sielkundige, probleem, nodig, professionele, vreemde, advertensie, geplaas, disclaimer, please, click, picture, readers, resepteboeke, skakel, vrouwees, vrae, verslanking, verskeidenheid, onderwerpe, 127, ursula, voelgoedstories, toeka, tokkel, stories, dankbaarheidsreis, dagstukkies, sondae, bantingspyskaarte, kleinkinders, toorts, verbeeldingsvlugte, studentelewe, spinnekopstories, speletjies, sosiale, media, sonoond, sun, oven, resepte, reis, ervarings, 121, plastiekoorlog, plaaslewe, landbousake, 183, overberg, ouerskap, 103, ouers, volwasse, oudword, opstelle, opheffingswerk, opvoeding, ouma, nanowrimo, musiek, motivering, 189, eier, lawwighede, tong, innie, 187, kruinsig, plaasakkommodasie, kosdinge, 215, kortverhaal, huwelik, verhoudings, 124, hekelwerk, grepe, geleefde, christenskap, 480, geldsake, dorpslewe, plaasjapie, stil, kind, tikkie, humor, 154, avonture, vetsak, camino, santiago, bybelkarakters, flieks, 246, 114, bejaardesorg, 272, suksesstories, amazon, positiwiteit, kaapse, 100, goedvoel, 129, afrikaans, 972, kategorie, maand, terugblik, albums, kameel, ding, hoeveel, eiers, liefde, skaamkwaad, inlê, lekkerte, verwar, opstel, beste, plek, gewildste, vyf, akkommodasie, struisbaai, toortsieseketoblog, gewigsverlieskompetisie, pryse, 211, address, 892, 084, ste, inloer, dankie, welkom, ouer, navigasie, liewe, maters, gelukkig, beteken, oog, noodwendig, geseënde, kerstyd, geskenk, opnuut, aangryp, oorgawe, dien, aanbid, ervaar, bring, deurmekaar, wêreld, mooi, kersliggies, kyk, blom, mekaar, laas, moegheid, party, gesigte, sommige, swaar, vrolike, duet, klavier, nader, neurie, kerslied, allerhande, drankies, bedien, bessiesap, name, gehoor, heerlike, smoothie, saamneem, gepraat, instruksies, sjoe, kón, bak, paar, heilig, beskou, sny, presisie, gesny, spesiale, gaste, uitgehaal, rykste, heerlikste, vrugtemengsel, sultanas, rosyne, korente, versuikerde, pynappel, waatlemoenstukke, groenvye, kersies, gemmerstukke, neute, speserye, lieflikste, geur, plaatjie, voorberei, sodat, 140, uur, 120, rypwordproses, sodra, oond, gegooi, toegedraai, foelie, blik, gesit, gereeld, besprinkel, end, versier, geglasuurde, reg, ryp, darem, horing, geblaas, dadelik, kas, pers, feetjierok, wag, regte, bestel, amconnoly59, gmail, author, chose, challenging, route, writing, memoir, what, viewed, ordinary, person, however, extraordinary, preserverance, resilience, trials, tribulations, which, can, befall, sharing, her, experience, all, its, laughter, tears, she, hopes, give, encouragement, challenges, raising, loved, one, schizophrenic, connoly, salueer, steunpilare, gehou, steeds, gelees, insig, aanbeveel, onderwerp, belangstel, pad, vorm, gestremdheid, goeie, bron, bootjie, wete, deurgaan, volgende, tree, still, barely, out, teens, heard, expression, found, hilarious, since, decided, definitely, applicable, own, once, many, moons, ago, shortly, after, gavin, got, married, completed, application, form, something, job, maybe, line, where, they, asked, qualifications, wrote, school, hard, knocks, university, oopkop, jammer, asof, skisofreen, terreine, hanteer, soortgelyke, situasies, bemoedig, einde, eens, lewens, aangaan, oorloë, voer, hekkies, buitestaander, begrip, oorneem, oorleef, omstandighede, gepaard, daarmee, skisofrenie, leser, sleutelgat, effense, deurmaak, soveel, hindernisse, self, planne, kop, water, grap, skisofreenkind, voorspelbaarheid, gedrag, voorspelbaar, daaraan, verhoed, logika, glad, gegewe, absorbing, much, atmosphere, vierde, hoofstuk, avontuur, fresh, inlinkz, 54c7705c5c9f46fa95a041857eac2e89, wie, meer, persone, bakleiery, gastehuismense, genoem, jaag, mans, duplikate, lang, sowaar, punt, woordnoot, sorteer, gou, besigheid, wit, mercedes, geskok, vannag, grillerig, kar, meisie, duidelik, motoriste, gedagte, aanmekaar, gedagtes, slaap, groter, haas, afgemaak, ontbreek, knoopbeplakte, spesifieke, speurkarre, dít, intussen, opgedaag, waaraan, gedink, padkos, inpak, natuurlik, lankal, vergeet, russians, kook, kastrolletjie, knope, verstand, oorgeneem, moordsaak, betyds, potjie, stoof, maklik, plekke, afbrand, lyke, aangevang, trommeltjie, vangoggend, gesteek, nadat, klomp, bekyk, afgebrande, wendy, huisie, verkleehokkie, baadjiestraat, gastehuis, swembad, teruggekom, bedink, koppe, bymekaar, laat, gisteraand, verdeel, gegaan, slaapplek, tyd, verwyl, los, opstaan, koffie, beskuitblik, staan, tafeltjie, woonkamer, praat, hieroor, groete, onbaatsugtige, liefdesdaad, geklik, ooit, soeke, oorsprong, stukkie, skrywer, gekkedinge, verdien, uigeworpenes, ten, koste, onsself, minste, hiervan, oordeel, rekord, laerskool, kruisiging, verwysing, kon, internet, handboek, voor, gevoel, belangrik, dáárdie, feit, lief, wrang, smaak, gelê, gevra, vandaan, gorrel, behoorlik, verkeerd, ongelukkig, oortuig, snaaks, opgewonde, miskien, suur, tannie, lelike, frons, ontevrede, gesig, dán, oeps, regtig, nouja, gister, nuwejaarsdag, fool, day, kalender, saak, wát, haal, klou, veronderstel, kerk, gespeel, gereelde, stoei, skielik, lag, iewers, ongemaklikheidjie, sprake, rek, waarmee, dogter, destyds, musiekpos, onderhoud, nogal, snare, dowwe, klank, produseer, tuna, gaar, maal, mol, raai, tunales, dirkie, verduidelik, dikte, naalde, wol, potgooi, netwerk, aangename, kennis, kieslys, slaan, inhoud,
Text of the page (random words):
uwe venster oop linkedin share on pinterest dit maak in n nuwe venster oop pinterest like loading gekkedag april 1 2024 toortsie 11 kommentaar nouja net gister was dit nuwejaarsdag en nou is dit al weer gekkedag april fool s day so n belangrike dag dat google selfs voel dit moet op jou kalender verskyn en dit maak nie saak wát jy probeer doen om dit af te haal nie dit sit en klou om te bly gekkedag n dag waar n mens veronderstel is om n gek van ander te maak vreemd snaaks maar gekkedag het my nog nooit opgewonde gemaak nie ag miskien is ek net n suur ou tannie met n lelike frons en n ontevrede gesig maar juis dán kan ek dit maar sê ek hou nie van gekkedag nie oeps daar het ek dit nou regtig gesê ek het vir google gevra waar die dag vandaan kom en hulle gorrel behoorlik lyk my nie hulle weet nie en dalk is die weet soos wat ek dit weet ook verkeerd ongelukkig lê daardie weet te diep in my hart geskryf en ek nie sommer anders oortuig sal word nie in die laerskool is ek geleer dat gekkedag wys na die kruisiging van jesus en daar van hom n gek gemaak is daardie verwysing kon ek nie op die internet kry nie dit wil vir my voel of dit in een of ander handboek geskryf was so iemand voor my het gevoel dat dit belangrik genoeg is om vir kinders te leer en dáárdie feit het diep in my hart kom lê want toe reeds was ek baie lief vir hom en het dit n wrang smaak in my mond gelê so ek vier nie gekkedag nie en ek oordeel nie hulle wat dit wel wil vier nie vir die rekord in my soeke na die oorsprong van hierdie dag kom ek op hierdie stukkie af die skrywer sê dat ons die gekkedinge moet gaan doen soos wat die bybel ons leer om goed te doen aan hulle wat dit nie verdien nie om juis die uigeworpenes in te trek ander te help ten koste van onsself die minste te wees ek hou hiervan en nee nooit sal ek dink dat daardie wonderlike onbaatsugtige liefdesdaad wat jesus vir my en elkeen van ons wat in hom glo geklik was nie nooit ooit nie groete toortsie rate this vertel jou vriende email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp share on telegram dit maak in n nuwe venster oop telegram deel dit op tumblr dit maak in n nuwe venster oop tumblr share on reddit dit maak in n nuwe venster oop reddit druk dit maak in n nuwe venster oop druk share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on linkedin dit maak in n nuwe venster oop linkedin share on pinterest dit maak in n nuwe venster oop pinterest like loading ontknoop dís die opdrag maart 14 2024 maart 14 2024 toortsie 19 kommentaar nadat ons klomp goue vroue alles bekyk het by die afgebrande wendy huisie wat as verkleehokkie by die baadjiestraat gastehuis se swembad het ons teruggekom na ons huis om hier saam iets te eet en die moord te bedink saam koppe bymekaar te sit laat gisteraand het ons toe verdeel en elkeen na een van ons dis nou my seegogga en aalsie se huise gegaan vir slaapplek vir die tyd wat ons hier moet verwyl om vir kaptein gigaba te help om die moord op te los ons het maar min geslaap en een vir een begin die goue vroue opstaan en koffie soek die beskuitblik staan op die tafeltjie in die woonkamer en ons bly maar dink en praat hieroor julle amper het ek ook vangoggend die huis aan die brand gesteek sê ek toortsie het ons nie nou genoeg van plekke wat afbrand en lyke nie wat het gebeur wat het jy nou weer aangevang vra trommeltjie ek moes vir my man padkos inpak vir die dag natuurlik het ek al weer lankal vergeet van die russians wat kook in die kastrolletjie die knope het my hele verstand oorgeneem n moordsaak moet ontknoop word net betyds onthou ek van die potjie op die stoof so maklik verbrand n rus wat blykbaar nie eers n rus is nie n rus wat wil jy vir my sê wat ek moet weet so verbrand n rus wat nie n rus is nie n rus wat nie n rus is nie verbrand wonder una is hier dalk n belangrike knoop waaraan ons nie gedink het nie vra positief intussen het die goue vroue wat by die ander huise geslaap het ook opgedaag knoop sê seegogga die lyk het juis n knoop in sy hand gehad en ek wou dit sien maar kaptein gigaba het dit afgemaak ek het reeds gesien dat daar n blou knoop ontbreek op een van die knoopbeplakte karre is dit dalk n spesifieke blou knoop wat hy in sy hand gehad het kom die knoop van een van ons speurkarre af hoekom sal dít wees hier slaap n groter haas as wat ons dink sê appeltjie ek het vannag niks geslaap nie sê aalsie ek voel grillerig oor die jong seun wat in die kar saam met die meisie was en duidelik die ander motoriste se aandag probeer trek het hoekom kom die gedagte aan mensehandel aanmekaar in my gedagtes op mensehandel vra frannie geskok jy het sowaar n punt beet daar aalsie of moet ek eerder sê n knoop beet sê woordnoot kom ons sorteer net gou n bietjie die besigheid wat het ons twee karre n wit mercedes en n groen suzuki en ons het 4 mense betrokke of dis hoe dit lyk antwoord positief twee mans duplikate wat lyk soos n tweeling een vrou met lang hare en n jong seun een man is dood die vrou en jong seun jaag weg in die groen suzuki sê frannie waar is die ander man die ander een van die tweeling wonder appeltjie wat het gebeur was daar n bakleiery die gastehuismense het nie so iets genoem nie sê una wat het gebeur wie is almal betrokke is hier meer betrokke as net die vier persone hierdie is die vierde hoofstuk in die goue vroue se nuutste avontuur wil jy graag die hele storie lees kliek hier https fresh inlinkz com p 54c7705c5c9f46fa95a041857eac2e89 rate this vertel jou vriende email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp share on telegram dit maak in n nuwe venster oop telegram deel dit op tumblr dit maak in n nuwe venster oop tumblr share on reddit dit maak in n nuwe venster oop reddit druk dit maak in n nuwe venster oop druk share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on linkedin dit maak in n nuwe venster oop linkedin share on pinterest dit maak in n nuwe venster oop pinterest like loading om te veel van die atmosfeer te absorbeer desember 26 2023 desember 26 2023 toortsie 10 kommentaar dís hoe andrew paul annemarie connolly se seun een dag beskryf het hoe hy voel dat hy te veel van die atmosfeer absorbeer in haar boek absorbing too much of the atmosphere beskryf annemarie connolly haar lewe en alles wat gepaard gaan daarmee as jy iemand in jou lewe het wat aan skisofrenie ly deur haar storie het ek as leser die geleentheid gekry om deur n sleutelgat te loer en n effense idee te kry van wat sy alles as mens moes deurmaak hoe sy as ma soveel hindernisse moes oorkom hoe sy self maar die planne moes maak om kop bo water te hou want soos jy deur die boek vir andrew paul leer ken kan jy nie anders nie as om te besef dat dit geen grap is om n skisofreenkind in jou huis te hê nie dat daar geen voorspelbaarheid in sy gedrag is nie of eerder dat alles soms só voorspelbaar is maar jy eintlik niks daaraan kan doen om dit te verhoed nie dat logika soos ons dit ken glad nie n gegewe is nie terwyl ek die boek lees het ek maar weer eens besef ons weet maar nie wat in ander se lewens aangaan nie ons weet nie watter oorloë hulle voer nie watter hekkies hulle moet oor nie watter uitdagings hulle moet oorkom nie soms weet n mens dalk n bietjie van die uitdagings wat daar is maar as buitestaander het jy eintlik geen begrip daarvan nie só n uitdaging kan n persoon se hele lewe oorneem en hy sy het net een groot uitdaging en dit is om te oorleef in die moeilike omstandighede annemarie skryf die boek oopkop op die man af ek kry nooit die idee dat sy vra kry my jammer nie asof die skisofreen in die huis nie al is nie kom daar ook uitdagings op ander terreine wat sy moet hanteer dis eerder n boek om ander wat in soortgelyke situasies is te help en te bemoedig aan die einde van haar boek skryf sy once many moons ago shortly after gavin and i got married he completed an application form for something a job maybe in the line where they asked for qualifications he wrote school of hard knocks university of life i was still barely out of my teens and it was the first time i d heard the expression i found it hilarious i ve since decided it s definitely applicable to my own life too ek is baie bly dat ek die boek gelees het dit het my insig gegee dis n boek wat ek graag wil aanbeveel vir mense wat in hierdie onderwerp belangstel maar vir almal wat iemand ken wat die moeilike pad loop van enige vorm van gestremdheid in die huis ek glo ook dat hierdie boek n goeie bron van bemoediging sal wees vir mense wat in dieselfde bootjie as annemarie is net die wete dat daar ander is wat weet wat jy deurgaan help jou soms om die volgende moeilike tree te gee annemarie connoly soos ek reeds vir jou gesê het ek salueer jou ek is bly vir die steunpilare wat jy wel het wat jou regop gehou het en steeds regop hou toortsie annemarie is a first time author who chose the challenging route of writing a memoir of what may be viewed as an ordinary person s tale it is however an extraordinary tale of preserverance and resilience in the face of unexpected trials and tribulations which can befall any of us in sharing her experience with all its laughter and tears she hopes to give encouragement to any who may face the unexpected challenges of raising a loved one who is schizophrenic jy kan die boek by annemarie bestel by amconnoly59 gmail com rate this vertel jou vriende email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp share on telegram dit maak in n nuwe venster oop telegram deel dit op tumblr dit maak in n nuwe venster oop tumblr share on reddit dit maak in n nuwe venster oop reddit druk dit maak in n nuwe venster oop druk share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on linkedin dit maak in n nuwe venster oop linkedin share on pinterest dit maak in n nuwe venster oop pinterest like loading n rebus kersfees desember 6 2023 desember 6 2023 toortsie 22 kommentaar seegogga het op haar horing geblaas kersbal rebusfontein dadelik gaan loer ek in my kas ja my pers feetjierok ek wag al so lank vir die regte geleentheid om dit aan te trek maar wat kan ek saamneem seegogga het gepraat van vrugtekoek ek het een gemaak volgens my ma se instruksies sjoe sy kón n vrugtekoek bak en as sy die dag vrugtekoek gebak het nie net een nie maar sommer n hele paar en daardie vrugtekoek was amper as heilig beskou hoor n mens het nie sommer loop sny en eet daarvan nie met presisie het sy dit gesny blokkie vir blokkie en vir spesiale gaste uitgehaal en dit was nie sommer só n koek nie dit moes al in oktober gemaak wees met die rykste heerlikste vrugte in nie sommer net vrugtemengsel nie nee dis gebak met sultanas en rosyne en korente versuikerde pynappel waatlemoenstukke groenvye kersies gemmerstukke neute dan nog al die speserye om dit die lieflikste geur te gee dan word die plaatjie voorberei sodat die koek nie brand nie vir twee ure word dit gebak op 140 grade dan nog 2 uur by 120 grade dan begin die brandewyn en die rypwordproses sodra die koek uit die oond kom word die brandewyn oor gegooi dit word toegedraai in foelie en in n blik gesit en gereeld nog weer n bietjie besprinkel met nog brandewyn op die end word dit versier met geglasuurde vrugte hierdie koek is reg en ryp net vir die goue vroue se kersbal hulle is mos darem nie enige mense nie of hoe ek hoor van allerhande drankies wat bedien gaan word van bessiesap tot name wat ek nog nooit van gehoor het nie ek maak n heerlike vrugte smoothie alles lyk mooi dis kersliggies net waar jy kyk seegogga druk n blom in ons elkeen se hare die goue vroue is bly om mekaar te sien ons was lank laas almal op rebusfontein ek sien moegheid op party gesigte sommige het swaar gekry hierdie jaar maar ek sien ook vreugde hoop ek en seegogga gaan ons lekker vrolike duet op die klavier speel appeltjie kom ook sing sing nader hier en daar neurie iemand n kerslied liewe maters ons het min geskryf hierdie jaar gelukkig beteken uit die oog nie noodwendig uit die hart nie mag elkeen van julle ons n geseënde kerstyd hê mag ons onthou watter wonderlike geskenk god vir ons gegee het sy seun mag ons opnuut dink oor wat hy vir ons kom doen het mag ons hom aangryp hom met nuwe oorgawe dien en aanbid mag ons die vreugde ervaar wat hy bring selfs in n deurmekaar wêreld toortsie rate this vertel jou vriende email a link to a friend dit maak in n nuwe venster oop e pos share on whatsapp dit maak in n nuwe venster oop whatsapp share on telegram dit maak in n nuwe venster oop telegram deel dit op tumblr dit maak in n nuwe venster oop tumblr share on reddit dit maak in n nuwe venster oop reddit druk dit maak in n nuwe venster oop druk share on x dit maak in n nuwe venster oop x share on facebook dit maak in n nuwe venster oop facebook share on linkedin dit maak in n nuwe venster oop linkedin share on pinterest dit maak in n nuwe venster oop pinterest like loading artikels navigasie ouer artikels jy is die 892 084 ste persoon wat hier inloer baie dankie en welkom hoop jy loer weer in soek iets op hierdie blog soek na teken my in email address teken my in join 1 211 other subscribers rus n bietjie akkommodasie op struisbaai https toortsieseketoblog wordpress com 2022 01 13 gewigsverlieskompetisie een van die pryse nuutste skrywes f mineur gekkedag ontknoop dís die opdrag om te veel van die atmosfeer te absorbeer n rebus kersfees vyf ure gewildste skrywes skryf n opstel my huis die beste plek weet julle wat my verwar met banting god is goed vir my inlê lekkerte skaamkwaad kinderstories n groot liefde hoeveel eiers mag ek eet die kameel is n wonderlike ding albums 2019 n terugblik voorheen geskryf voorheen geskryf kies maand september 2024 1 april 2024 1 maart 2024 1 desember 2023 2 oktober 2023 3 julie 2023 2 junie 2023 3 mei 2023 3 april 2023 3 maart 2023 5 februarie 2023 1 januarie 2023 3 desember 2022 3 november 2022 5 oktober 2022 6 september 2022 2 augustus 2022 3 julie 2022 7 junie 2022 2 mei 2022 9 april 2022 9 maart 2022 10 februarie 2022 12 januarie 2022 17 desember 2021 14 november 2021 9 oktober 2021 19 september 2021 30 augustus 2021 17 julie 2021 24 junie 2021 13 mei 2021 23 april 2021 20 maart 2021 21 februarie 2021 32 januarie 2021 28 desember 2020 21 november 2020 5 oktober 2020 22 september 2020 16 augustus 2020 18 julie 2020 20 junie 2020 17 mei 2020 19 april 2020 14 maart 2020 15 februarie 2020 15 januarie 2020 23 desember 2019 17 november 2019 31 oktober 2019 28 september 2019 22 augustus 2019 16 julie 2019 29 junie 2019 26 mei 2019 28 april 2019 24 maart 2019 29 februarie 2019 22 januarie 2019 34 desember 2018 19 november 2018 22 oktober 2018 25 september 2018 25 augustus 2018 30 julie 2018 28 junie 2018 33 mei 2018 39 april 2018 38 maart 2018 37 februarie 2018 42 januarie 2018 35 desember 2017 23 no...
|